Ons Glo Gesinsbybelstudie E-Book

$6.08
0 reviews

In hierdie boek gaan ons die algemene verklarings van geloof behandel en wat dit vir ons beteken asook vir ons as ‘n gesin. Die idee van hierdie boek is om op ‘n eenvoudige manier tyd as ‘n gesin te spandeer, te gesels oor wat ons glo en te groei in ons geloof en eenheid as ‘n gesin. Mag die boek vir julle as gesin ’n seën wees, en onthou om ‘n veilige omgewing te skep waar almal gemaklik voel
om te deel.

LET WEL: Hierdie boek benodig 'n e-bok reader om oop hom te lees. Daar is verniet weergawes op elke app store.


$6.08