Vrugte van die Gees E-book

$6.08
0 reviews

Vrugte van die Gees is 'n 9 weke saamgesels Bybelstudie vir ouers en tieners. Dit handel elke week oor 'n ander vrug van die Gees soos ons hulle raaklees in Galasieërs 5. In hierdie E-book het ouers 'n handleiding om goeie gesprekke met hulle kinders te kan voer wat gebasseer is uit waarhede wat ons vind in die Woord.

LET WEL: Jy het 'n ebook reader nodig om hierdie boekie oop te kan maak. Daar is verniet weergawes op elke app-store.


$6.08