Vrugte van die Gees is 'n 9 weke saamgesels Bybelstudie vir ouers en tieners. Dit handel elke week oor 'n ander vrug van die Gees soos ons hulle raaklees in Galasieërs 5. In hierdie E-book ...
In hierdie boek gaan ons die algemene verklarings van geloof behandel en wat dit vir ons beteken asook vir ons as ‘n gesin. Die idee van hierdie boek is om op ‘n eenvoudige...